
Zantie Swanepoel - 24 Feb 2021 - Gehoorsaamheid
Loading player...
Die Here gee om vir ons, en is lief vir ons maar Hy verwag ons gehoorsaamheid. Dit begin waar ons na God se stem luister en doen wat Hy van ons vra.