Uit Die Boonste Ratte is 'n motorprogram wat nuwe en ou motors bespreek. Elke week gesels ons als oor wat in die bedryf aangaan asook die nuutste nuus oor motorsport.
In die episode van Uit Die Boonste Ratte, gesels Jacques en Barrie oor die nuwe F1 reels, wat maak die Sjinese karre so goed koop, die nuwe Lexus LX, die nuwe GWM P500 PHEV asook die invloed van Trump se tariewe op die SA motorbedryf.
in die episode van UDBR, Jacques Erasmus en Barrie Ferreira gesels oor Sotheby`s wat 'n kan verkoop vir meer as R1 miljard, wat is die beste studente motor en watter bakkies verkoop die beste in SA?
In die week se program gesels Jacques en Barrie oor feite van motors wat jy nie geweet het nie, die 2025 "cars of the year", Johnny Herbert word gefire en die nuwe Audi A3. Die renjaer Anriette van Wyk kom gesels ook oor hoe sy in die sport betrokke geraak…
In die episode van Uit Die Boonste Ratte gesels Jacques en Barrie oor, die Toyota Corolla Cross, Omoda C9, MG, Landrover Defender en Lewis Hamilton by Ferrari.
In die week se episode gesels Jacques Erasmus en Barrie Ferreira oor nuwe karre waarna jy kan uitsien in 2025, Gaan Aston 'n miljard uithaal vir Max en die top 20 betorubare karre vir 2025.
Jacques Erasmus en Barrie Ferreira gesels oor F1 feite wat min mense weet, die nuwe Mustang Dark Horse en hoeveel belasting betaal SA in vergelyking met ander lande?
Divya Nel gesels met ons na sy onlangs die Nationale Hotrod Kampioenskap gewen het. Ons gesels ook oor die Nuwe Ferarri F80, die nuwe Amarok asook AUstin F1. Uit Die Boonste Ratte Elke Saterrdag tussen 12:00 en 13:00.
Jacques en Barrie gesels met Sasha Marteningo oor skuiwe by Redbull, Lando Norris vs Oscar Piastri en Carlos Sainz wat na Williams gaan. Uit Die Boonste Ratte elke Saterdag tussen 12:00 en 13:00
Jacques Erasmus gesels met Richard Gilson oor Car Detailing. Wat is dit, watter motors moet dit doen. Hulle praat ook oor die beste karre van die 50s, 60s, 70s, 80s, 90s, 00s en 2010s.
4 Sep 2023
20 min
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.