Radio Pulpit Verstaan jy wat jy lees?

Verstaan jy wat jy lees?

Verstaan jy wat jy lees help jou om die Bybel in konteks te verstaan. Herders van verskillende kerke en denominasies, geleerdes van die Woord en teoloë help deur hulle kennis van die Woord te deel.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity Narrated by Ds Braam Klopper
103 Episodes
100 – 103

The Perfect Father - Jackie Barker and Braam Klopper

Matthew 3 : 13 to 17 Then Jesus came from Galilee to the Jordan to be baptized by John. But John tried to deter him, saying, “I need to be baptized by you, and do you come to me?” Jesus replied, “Let it be so now; it is proper for…
17 Jun 2022 25 min

Pinkster / Pentecost

Gen 11 Die toring van Babel Die hele wêreld het net een taal gepraat. Toe die mense ooswaarts getrek het, het hulle uitgekom by 'n vlakte in Sinar en daar gaan woon. Hulle het op 'n keer vir mekaar gesê: “Kom ons maak stene en ons brand hulle hard.” Hulle…
10 Jun 2022 27 min

Hemelvaart

Psalm 24 'n Psalm van Dawid. Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daar woon, alles behoort aan die Here, want Hy het die fondamente daarvan in die see gelê en dit stewig gevestig in die waters. Wie mag die berg van die Here opgaan…
3 Jun 2022 26 min
100 – 103