Radio Pulpit Verstaan jy wat jy lees?

Verstaan jy wat jy lees?

Verstaan jy wat jy lees help jou om die Bybel in konteks te verstaan. Herders van verskillende kerke en denominasies, geleerdes van die Woord en teoloë help deur hulle kennis van die Woord te deel.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity Narrated by Ds Braam Klopper
93 Episodes
1 – 20

Ingesluk of nie?

Braam Klopper, Michelle van Tonder en Sebastiaan van Dyk gesels oor "ingesluk of nie?" uit die boek Jona.
3 Jan 21 min

Nog 'n nuwe jaar

Braam Klopper, Michelle van Tonder en Sebastiaan van Dyk gesels oor die tema; nog 'n nuwe jaar - Matt. 9:13 - 17
27 Dec 2024 21 min

An orderly account

Braam Klopper and Theo Groenewald discusses Luke 1:1 - 4 with the theme: an orderly account.
13 Dec 2024 20 min

God and family - Eph 5

Today in Verstaan Jy wat jy lees? Theo Groenewald and Stewart Gordon discusses the topic of God and family - Eph 5
8 Nov 2024 20 min

Slang Gif kan goed wees - Num 21:4-9

Braam Klopper, Michelle van Tonder en Sebastiaan van Dyk gesels oor die simboliek van die slang waarna verwys word in die Ou Testament
13 Sep 2024 20 min

Ruth Chapter 3

Ruth Chapter 3 Braam Klopper & Theo Groeneveld
16 Aug 2024 20 min
1 – 20