Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
738 Episodes
40 – 60

Lynette Beer - ROMEINE 8:39

Letterlik niks in hierdie skepping kan ons ooit van God se liefde skei nie. Hy het vir ons kom wys hoe lief Hy ons het toe ons Here, Christus Jesus, in ons plek doodgegaan het. Romeine 8:39 DB
11 Feb 10PM 1 min

Mariette Loubsher - JEREMIA 31:3

Lank gelede reeds het die Here vir Israel gesê: “Ek het julle liefgehad met ’n liefde wat nooit ophou nie. Daarom sal Ek altyd lojaal aan julle bly. Jeremia 31:3 DB
10 Feb 10PM 1 min

Henry Pike - ROMEINE 5:8

Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. ROMEINE 5:8 AFR83
9 Feb 10PM 3 min

Liomee Vosloo - MIGA 7:7

Ek het besluit ek sal my hulp by die Here soek. Ek sal geduldig wag tot Hy besluit dis nou die tyd om my te red. Verder weet ek die Here sal my gebed beantwoord. Miga 7:7 DB
6 Feb 10PM 1 min

Lynette Beer - HABAKUK 2:3

Jy moet net geduldig bly wag as dit nie gou kom nie, want dit kom beslis, dit sal nie uitbly nie. HABAKUK 2:3 AFR83
5 Feb 10PM 1 min

Lucio Basson - JESAJA 40:31

Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie. JESAJA 40:31 AFR53
4 Feb 10PM 1 min

Gretha Wiid - PSALMS‬ ‭28‬:‭7

Die Here is my krag, my beskermer wat ek met my hele hart vertrou. Hy help my en my hart is vol vreugde. Daarom dank ek Hom met my lied. PSALMS‬ ‭28‬:‭7‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬
29 Jan 10PM 3 min

Henry Pike - SEFANJA‬ ‭3‬:‭17

Die Here jou God is by julle. Hy is ’n magtige Verlosser. Hy is buitengewoon bly oor julle. Sy liefde sal julle rustig maak. Met uitroepe van vreugde sal Hy oor julle jubel. SEFANJA‬ ‭3‬:‭17‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
27 Jan 10PM 3 min

Ernie De Meyer - Romeine‬ ‭8‬:‭28

God gebruik elke ding wat in ons lewens gebeur om sy doel te bereik. Vir ons wat vir God liefhet, werk alles tot ons beswil uit. Romeine‬ ‭8‬:‭28‬ ‭DB‬‬‬‬‬‬‬‬
22 Jan 10PM 2 min

Francois Boyce - ESÉGIËL‬ ‭36‬:‭26

En Ek sal julle 'n nuwe hart gee en 'n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee. ESÉGIËL‬ ‭36‬:‭26‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
16 Jan 10PM 1 min

Lynette Beer - JEREMIA‬ ‭29‬:‭12

Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister. JEREMIA‬ ‭29‬:‭12‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
14 Jan 10PM 1 min
40 – 60