Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
745 Episodes
320 – 340

Johan Delport Jesus, die verlosser

Lukas 2:6-7: Terwyl hulle daar was, het die tyd aangebreek dat haar kind gebore moes word, 7en sy het geboorte geskenk aan haar eerste kind, ‘n seun. Sy het Hom in doeke toegedraai en in ‘n krip neergelê, omdat daar nie vir hulle plek in die herberg was nie. (2020…
20 Dec 2023 12AM 2 min

Lynette Beer Dra jy goeie vrug?

Rom 7:4 Julle behoort nou aan Iemand anders, aan Hom wat uit die dood opgewek is sodat julle goeie vrug vir God kan voortbring.
19 Dec 2023 12AM 2 min

Henry Pike Vrygekoop

Galasiërs 4:4-5: …maar toe die tyd vervul is, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ‘n vrou, gebore onder die wet, sodat Hy dié onder die wet kon loskoop, sodat ons as sy kinders aangeneem kon word. (2020 Vertaling)
14 Dec 2023 12AM 3 min

Johan Delport Hy het ons lief

Johannes 3:16: Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy unieke Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. (2020 Vertaling)
13 Dec 2023 12AM 1 min

Gretha Wiid Genade en waarheid

Johannes 1:14: En die Woord het vlees geword en onder ons kom woon, en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos dié van die unieke Seun van die Vader – vol genade en waarheid. (2020 Vertaling)
12 Dec 2023 12AM 1 min

Sias Le Roux Moenie bang wees nie

Josua 1: 9 Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.
8 Dec 2023 12AM 1 min

Lynette Beer Wonderlike Raadgewer

Jesaja 9:5: Want ‘n kind is vir ons gebore, ‘n seun is aan ons gegee. Die heerskappy is op sy skouer. Hy word genoem: Wonderbare Raadgewer, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. (2020 Vertaling)
8 Dec 2023 12AM 2 min

Henry Pike Goeie Tyding

Lukas 2:10: Toe sê die engel vir hulle: Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle ‘n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is.
7 Dec 2023 12AM 3 min

Johan Delport Die Seun van God

Lukas 1:35: Die engel het haar geantwoord: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom sal die Kind wat gebore word, heilig wees; Hy sal Seun van God genoem word. (2020 Vertaling)
6 Dec 2023 12AM 2 min

Gretha Wiid Immanuel, God is met ons

Mattheus 1:23: Kyk, die maagd sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem – wat, as dit vertaal word, beteken ‘God is met ons’. (2020 Vertaling)
5 Dec 2023 12AM 2 min

KRAGBRON I SEISOEN VAN VREDE I HENRY PIKE

Jesaja 9:5-6: “Vir ons is ’n Seun gebore, aan ons is ’n Seun gegee; Hy sal heers en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Sy heerskappy sal uitbrei en Hy sal vir altyd vrede en voorspoed bring.”
30 Nov 2023 12AM 3 min

Henry Pike I Seisoen van vrede

Jesaja 9:5-6: “Vir ons is ’n Seun gebore, aan ons is ’n Seun gegee; Hy sal heers en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Sy heerskappy sal uitbrei en Hy sal vir altyd vrede en voorspoed bring.”
30 Nov 2023 12AM 3 min

Gretha Wiid I Soek jy Hom?

Hebreërs 11:6: “As ’n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon.”
28 Nov 2023 12AM 2 min

Gretha Wiid Jesus, die verlosser

1 Johannes 5:11: En dit is die getuienis: dat God die ewige lewe vir ons gegee het, en dié lewe is in sy Seun. (2020 Vertaling)
27 Nov 2023 10AM 2 min

Lynette Beer God gee vrede

2 Johannes 1:3: “Die genade, barmhartigheid en vrede wat van God die Vader kom en van Jesus Christus, die Seun van die Vader, sal by ons wees.”
27 Nov 2023 10AM 2 min

KRAGBRON I GLO JY? I SIAS LEROUX

Hebreërs 11:1: “Om te glo is om seker te wees van die dinge waarop ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie.”
27 Nov 2023 12AM 1 min
320 – 340