Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
744 Episodes
240 – 260

Erastus Beukes - Nahum 1:7

Die Here is goed. In tye van nood is Hy ’n veilige vesting. Hy beskerm elke mens wat op Hom vertrou.” Nahum 1:7
23 Apr 2024 12AM 1 min

Johan Delport - Psalm 25:8

“Die Here is goed en doen wat reg is. Daarom wys Hy vir sondaars die regte pad.” Psalm 25:8
22 Apr 2024 12AM 1 min

Lynette Beer - Jesaja 41:13

“Ek is die Here jou God. En Ek sê vir jou: ‘Moenie bang wees nie. Ek is daar om jou te help!’” Jesaja 41:13
18 Apr 2024 12AM 2 min

Johan Delport - Psalm 106:3

“Gelukkig is hy wat geregtigheid laat geskied en wat altyd doen wat reg is.” Psalm 106:3
15 Apr 2024 12AM 1 min

Lynette Beer - Hosea 12:7

“Tree op met liefde en regverdigheid en lewe voortdurend met ’n vaste vertroue op God.” Hosea 12:7
11 Apr 2024 12AM 2 min

Gretha Wiid - 1 Petrus 1:3

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
4 Apr 2024 12AM 1 min

Lynette Beer - Jesaja 41:10

Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.
1 Apr 2024 12AM 1 min

Sias Le Roux - Matteus 11:28

“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.” ‭‭MATTEUS‬ ‭11‬:‭28‬ ‭‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
28 Mar 2024 12AM 1 min
240 – 260