Die Ontbytspan (Anton en Rouchelle) gesels met die bestuurder van die Studie sentrum by Durbanville Laerskool oor hoe om jou kinders voor te berei vir die nuwe kwartaal.
Mike Potgieter gesels met sanger en mediapersoonlikheid, Rouchelle Liedemann, oor haar loopbaan in die musiekbedryf asook haar nuutste enkelsnit, Jesus Oorwinnaar.
Opsoek na besparingswenke? Hein Kruger, besturente direkteur van Kruger Internasionaal del opsies waar die verbruiker moet sny en wat die toekoms inhou.
Mike Potgieter gesels met Brittany McCormick, ‘n 25-jarige dame wat gebore is met serebrale verlamming. Dokters het vir haar ouers gesê dat sy nooit weer sal loop nie, maar sy het geleer om sonder die hulp van ‘n rystoel te stap. In 2021 moes haar rolstoel ingaan vir herstelwerk en…
Die Suid-Afrikaanse hardloper Rehan Greeff het Saterdag oorwinning behaal in die TriChallenge in Londen, nadat hy 3 Iron-Man-driekampe voltooi het in 3 lande, binne 6 dae
Voel jy vasgevang in jou omstandighede? Morné de Villiers, was vir tientalle jare haweloos en ook dwelmverslaaf, maar die Here het sy lewe in 2021 kom omdraai. Met sy tweedekans het hy die lewe volluit aangegeryp en is ook vandag `n nasionale kampioen.
Mike Potgieter gesels met bekende sanger en liedjieskrywer, Jeremy Loops, oor sy nuwe album en meer spesifiek sy enkelsnit "Better Together", wat hy saam met die kunstenaar Ed Sheeran geskryf het.
Wie gaan opstaan teen misdaad in die Kaap? Ian Cameron, woordvoerder van Action Society vertel eksklusief wat gister in `n gemeenskapsvergadering in Gugulethu gebeur het, na hy die minister van polisie bevraagteken het.
Anton en Rouchelle gesels met JP Smith, Burgermeesters-komitteelid vir Veiligheid en Sekuriteit oor onwettige straatrenne en minibustaxi-bestuurders wat die padreëls oortree, hok te slaan en gaan nou anders hanteer word
Anton en Rouchelle gesels met 'n Dove-toekenningwenner, en nou 'n Grammy-benoemde liedjieskrywer vir die trefferliedjie "How Awesome Is Our God" wat hy saam met sy vriend en musiekikoon Israel Houghton geskryf het - niemand anders as die man homself, Neville D.
Ramot Rehabilitasiesentrum is in Parow geleë. Hulle staan families en slagoffers by met substansafhanklikheid. Die Ontbytspan, Anton Brink en Rouchelle Liedemann met meer uitgevind rondom die sentrum.
Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
20 Jun 2022
13 min
160 – 180
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.