Riaan Grobler van Everest Wealth Management het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom gesels oor geldsake. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Vroue-vlieenier, Herma Schalekamp van Powered Flight, het op #DieGROOTBrekfis haar storie en getuienis kom deel. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ervare vlieënier, aanbieder van lugvaart vliegprogramme en skrywer van lugvaart boeke, Wouter Botes, het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor mense se vrese oor vlieg. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Prof. Johan Smith het op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die realiteit van Depressie in SA en ook hoop gebring. Kom luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Andy McCluskey from OMD joined Ruben Delmage & Charonike Nel to talk about their upcoming new album and their visit to South Africa in 2024. Missed the interview? Listen here again.
Naas Botha het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om Rugby te gesels en ook sy onlangse skuif terug na Pretoria. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Rudolph van Everest Wealth Management het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom gesels oor finasiële sake as jy naby aan aftree ouderdom is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Renier van Jacksonville het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe vrystelling "Good God". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Oom Angus Buchan se inspirasie inset op #DieGROOTBrekfis gemis? Luister gerus weer hier.
16 Oct 2023
1 min
580 – 600
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.