GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,554 Episodes
320 – 340

#DieGROOTBrekfis Franja du Plessis - Lisensie

Franja du Plessis het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor haar nuwe enkelsnit "Lisensie" wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
20 Jun 2024 25 min

#DieGROOTBrekfis Lt. Col. Scott Logie - SAAF.

Lt. Coll. Scott "Prowler" Logie van die SA Lugmag het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Sonet kom inloer om te gesels oor die lewe van 'n vegvlieenier. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
18 Jun 2024 32 min

#DieGROOTBrekfis Shakir - Rock of Hope.

Shakir wat by Rock of Hope is het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom gesels oor sy storie tydens Kinderbeskermingsweek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
5 Jun 2024 12 min
320 – 340