KUS TOT KRUIN - Fred gesels met Sonia van Gourikwa Reservaat. Die prag en praal van die besondere Fynbos reservaat met al sy besondere proteas asook sy botaniese verskeidenheid en sy argeologiese en historiese kus geskiedenis word uitgebeeld. Tans blom die Smooth bloodlily (Haemanthus sanguineus) ook bekend as die Veldskoenblaar…
Wat beteken dit as 'n WALVIS val? Watter ooreenkoms het dit met boom wat val? Fred Orban bespreek die vergelyking asook 'n volhoubare omgewingsgerigte leefstyl asook strandskoonmaakaksies en vele meer.
Fred Orban gesels met Deon Mùller van SAPREC, 'n Seevoël- en pikkewynrehabilitasiesentrum in Mosselbaai. Die gesprek handel oor die bewaring en rehabilitasie van die ernstige bedreigde Afrika pikkewyn wat gereeld op ons strande uitspoel.
AANDAG AANDAG!!!! Weet jy wat in die Bela-wetgewing voorgestel word? SFM het met Mnr Daan Potgieter van die Afrikaanse Onderwys Netwerk (AONetwerk) gesels om meer van die Wet uit te vind en watter knelpunte onmiddelik aandag aan gegee moet word.
Met die viering van Wêreldmoedertaaldag 21 Febr 24, gesels SFM met Mnr Sas du Plessis, Skoolhoof van Laerskool George-Suid oor die belangrikheid van moedertaalonderrig in skole.
Fred Orban met Shanet Richeter van die Two Oceans Aquarium Foundation oor die Seeskilpaaie wat op die Streek se kuslyn uitspoel. Wat is die redes en wat kan gedoen word as een of meer van hierdie arme babas raakgeloop word? Skakel die SKILPAD-HOTLINE by 0833001663, wat jou meer sal vertel…
Clean My Bed bied 'n proffesionele bed skoonmaakdiens wat droog en chemikalieë vry is. Verwyder stofmyte wat allergieë veroorsaak. Kontak Hennie by 0647470911
Fred Orban gesels met Christo Kruger van Great White Shark-faam. Die fokus is op die belangrikheid van die super roofdier van die oseane vir mense sowel as vir die biodiversiteit en gesondheid van die see.
Kus tot Kruin - hierdie week: 1. Die dilemma wat Kluisenaars krappe het met hulle huisies, 2. Grootste Aasvoël verskuiwing nog ooit, 3. Probleme met St Blaize staproete, 4 Kort verslae van 3 Bewareas se skoonmaak aksies.
Fred Orban in gesprek met Marcel van der Merwe II , n jongman met n visie. Hy het n dokumenter van 300 plus bladsye begin skryf, REWILDING THE WILDERNESS, op die ouderdom van 16 jaar. Sy visie is om gebiede te hervestig met die natuurlike fauna en flora van eerstyd…
Elke nuwe jaar bied nuwe geleenthede, en 2024 is geen uitsondering nie. Gee vanjaar vlerke aan jou drome en doen aansoek vir studie by Akademia. Of jy nou ʼn skoolverlater is of reeds voltyds werk, dié onafhanklike hoëronderwysinstelling kan vir jou ʼn dinamiese studietuiste bied. Lees meer hier: https://akademia.ac.za/aanlyn-inligtingsessie-januarie-2024/ #MyAkademia…
In depth discussuion with Dr. Bool Smuts of Landmark Foundation regarding the importance of and reasons, as well as methods of protecting the noble leopard.
Die geboorte van die baba seekoei Jumbo, naby Hartenbos. Fred gesels met Lizelle Crous oor die onlangse nuweling op die plaas. Die Bergsig Plaas is 'n privaat wild reservaat met selfsorg akkommodasie.
Onderhoud met Tersia Marais en Louis Steyn van S.M.A.R.T. Die belangrikheid om nie enige mariene diere te steur wat lewend op die kusgebied uitkom nie. Tans spoel klein robbe uit. KONTAK 072 227 4715 . Neem foto en Pin asb. Dit geld vir dooie diere ook. 'n Verslag van die…
We are making the teacher's life easier with Teachers Support through Educ8 SA. Our program is simple to use and easy to learn. We immediately help you save time as teachers, as we know how busy your days are! An example of this would be when students automatically begin fixing…
Vandag gesels SFM met Ethan Elbrecht van Fransmanshoek Conservancy oor sy wedervaringe en hoogtepunte as kuswagter op die kusgebied van Vleesbaai punt en omgewing, die afgelope 12 maande. Fred verwys ook vlugtig oor die landswye protes in ons gebied aangaande die Gas Eksplorasie in ons Oseane.
BirdLife South Africa guru Roland Vorwerk discussing an exciting new initiative of marketing and promoting the Garden Route and Klein Karoo as one of the world's foremost Avitourism destinations, where more than 450 species of birds can be followed and studied in their natural habitats.
Baie insiggewende onderhoud met Jan Odendaal van GREEN FOR LIFE. Die belangrikheid en noodsaaklikheid om soveel moontlik bome te plant wat inheems en endemies is, in elke gebied. Die Suid Kaap en Suid Afrika moet "verboom: word, aldus Jan Odendaal!
23 Nov 2023
16 min
100 – 120
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.