Radio Pulpit Naweek Aktueel

Naweek Aktueel

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Christianity
200 Episodes
160 – 180

Suid-Afrika se moraliteitskrisis

Ds Jannie Pelser gesels met ds Rudie Swanepoel, dr Braam Hanekom en prof Rothney Tshaka oor die moraliteitskrisis in Suid Afrika
3 Oct 2021 43 min

Wat is die Kerk se roeping vandag?

Jannie Pelser gesels met Prof Christina Landman, Dr Henri Weideman en Gustac Claassen oor die kerk se roeping in en na n tyd soos hierdie
12 Sep 2021 47 min

Oor geloofsworstelinge en die beloftes van God

Hoe werk gelowiges met die "spanning" tussen dit wat die Woord sê en dit wat mens somtyds beleef? Naweek Aktueel gesels met Dr Lourens Bosman, Rudie Swanepoel en Leon Westhoff.
5 Sep 2021 44 min

Covid-19 ontsien niemand nie.

Dr Chris Malan en prof. Hennie Stander vertel van die ingrypende impak van Covid-19 in hul lewens en doen n oproep dat mense wat huiwer sal heroorweeg. Prof Renata Schoeman gesels oor die emosionele worsteling wat die pandemie in ons samlewing tot gevolg het.
29 Aug 2021 48 min

'n Eerlik gesprek oor die dood

Die dood is n werklikheid - drr Isak Burger, Tanya van Wyk en Henk Gous gesels eerlik daaroor met Jannie Pelser.
1 Aug 2021 41 min

Diversiteit - hoe kom ons met mekaar oor die weg?

In Naweek Aktueel gesels ons oor Diversiteit. Suid Afrika is n diverse samelewing met baie uitdagings. Hoe kan ons ons verskille oorbrug. Ek gesels met proff. Rothney Tshaka, Dion Forster and dr.Tanya van Wyk.
18 Jul 2021 42 min

Hoop vir 'n tyd soos hierdie

Die tyd is deurmekaar en mense voel onveilig. Wat beteken hoop vir so n tyd en waar kry n mens dit? Jannie Pelser gesels met Frelene van Zyl, Rudie Swanepoel en Dr Guillaume Smit.
11 Jul 2021 42 min

Wat jy moet weet oor Suid-Afrika se grondkwessie

Artikel 25 en die wysiging daarvan wek spanning. Die grondkwessie wek baie emosie en onserkerheid. Naweek Aktueel gesels met drie kenners oor hierdie netelige saak. Dr Braam Hanekom, Annalize Crosby en Adv Jean Meiring gee perspektief.
4 Jul 2021 47 min
160 – 180