Baasraak Potgooi Woord Sonder Grense Mannebediening

Woord Sonder Grense Mannebediening

Woord Sonder Grense Mannebediening se saalbyeenkomste by Choose Life Church *(CLC)* vind plaas op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00 by *CLC* se saal. Die Manne Bediening *DIGITAAL* se *Zoom* byeenkomste word gefasiliteer tesame, en op dieselfde tyd, as die saalbyeenkoms. Julle word vriendelik uitgenooi om by een van die twee byeenkomste in te skakel. Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste. Julle is welkom om jul gebedsversoeke ook betyds aan ons deur te stuur sodat ons dit in ons netwerk kan deurgee en saam daavoor kan bid.
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
325 Episodes
1 – 20

ELOHIM - Prof Theo Burger

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 18 Feb 2025
18 Feb 4AM 33 min

Manna - Henk Kleinschmidt

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 11 Feb 2025
11 Feb 5AM 43 min

Sang en Woord deur Piet Smit

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 3 Desember 2024
3 Dec 2024 11AM 41 min
1 – 20