100.5FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Laeveld PODCAST

100.5FM Radio Laeveld PODCAST

As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.
Occasionally Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews
340 Episodes
180 – 200

Sade Van Genade episode 99

Katja wonder of sy weer 'n egskeiding gaan deurgaan. Haar man begin met sy streke en sy wil nie weer seer kry nie.
26 Aug 2021 14 min

Sade Van Genade episode 98

Katja pak 'n klomp nuwe dinge in haar lewe aan en tenspyte van die uitdagings in haar lewe gaan sy nie dat dit haar onder kry nie.
26 Aug 2021 12 min

Sade Van Genade episode 97

Skielike huwelik bring vreugde aan Katja, maar gaan dit van korte duur wees? Saam met dit kry sy ook 'n keelvol van onvergenoegde klante.
26 Aug 2021 11 min

Sade Van Genade episode 96

Vir Katja is sy in 'n tyd van bitter soet. Sy kry 'n onverwagse huweliksaanbod en verloor haar beste vriendin. Hoe hanteer mens dit?
26 Aug 2021 14 min

Sade Van Genade episode 94

Katja is aan die voorpunt van 'n nuwe neiging in mode na haar verskyning in 'n pakkie wat mense laat gons het. Sy raak al hoe meer bekend terwyl die mode wêreld aan haar lippe hang.
25 Aug 2021 12 min

Sade Van Genade episode 93

'n Opskudding oor Katja se uitrustings by die Durban July laat die wenkbroue lig. Sy pronk.
25 Aug 2021 12 min

Sade Van Genade episode 92

Die wêreld gaan regop sit as Katja al haar planne kan uitrol. Haar ouers bekyk die spulletjie van uit 'n hoek as dit met die nuwe mannetjie met die Kowalec van te doen het.
25 Aug 2021 12 min

Sade van Genade episode 91

Daar is nuwe moontlikhede in die lug vir Katja en haar onderneming. Sy stel ook 'n nuwe werknemer aan wat die pap dik aan maak.
25 Aug 2021 12 min

Sade Van Genade episode 90

1960 Is 'n groot jaar vir Katja om veranderings in haar lewe en werks teweeg te bring. Sy sien op daarna om te midde van wêreld gebeure haar besluite te neem.
25 Aug 2021 11 min

Sade Van Genade episode 89

Die Departement van Arbeid tree Katja aan oor haar anders-kleuriges wat sy aanstel. Sy loop hulle trompop en hoop om die aanslag te oorleef.
25 Aug 2021 12 min

Sade Van Genade episode 88

Katja word na Parys genooi om nuwe idees te kry vir haar reeks. Sy wonder oor Phillip se motiewe na die uitnodiging.
25 Aug 2021 12 min

Sade Van Genade episode 86

Vreemde ontmoetings in die Laeveld bring herinneringe terug wat Katja met gemengde gevoelens laat.
25 Aug 2021 12 min

Sade Van Genade episode 85

Katja se ouers is in Suid Afrika en gaan besoek die Nasionale Kruger wildtuin sonder dat sy besef wat die toekoms vir haar hier inhou.
25 Aug 2021 13 min

Sade Van Genade episode 84

Katja het 'n troefkaart om die emigrasie van haar ouers deur te haak. Sy speel haar kaarte mooi.
25 Aug 2021 12 min

Sade Van Genade episode 83

Siprian bekommer hom oor hulle papierwerk met betrekking tot die imigrasie. Hy het klaar bedank en wonder wat gaan gebeur as dit nie deur gaan nie?
25 Aug 2021 14 min

Sade Van Genade episode 82

Nuwe probleme en nuwe werk maak Katja se gemoed laag, maar 'n besoek van 'n ou vriend laat haar weer glimlag.
25 Aug 2021 12 min

Sade Van Genade episode 81

Sy's terug in Suid Afrika maar alles is nie maanskyn en rose vir haar nie. Die soveelste uitdaging belemmer haar vooruitgang. Sy laat haar nie onderkry nie.
25 Aug 2021 11 min
180 – 200