100.5FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Laeveld PODCAST

100.5FM Radio Laeveld PODCAST

As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.
Occasionally Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews
340 Episodes
160 – 180

Sade Van Genade episode 120

Die boek Sade Van Genade word gepubliseer en vervat haar lewensverhaal soos sy dit wou bekendstel.
27 Aug 2021 14 min

Sade Van Genade episode 119

'n Ou vriendin daag in Katja se lewe op en help haar om die droom van die boek te verwesenlik. Daar is egter 'n onverwagse dood wat haar dalk kan kortwiek.
27 Aug 2021 14 min

Sade Van Genade episode 118

Katja ervaar weer 'n bevestiging dat sy Sade Van Genade moet skryf. Dit veroorsaak 'n dringendheid en gee haar geleentheid om op iets anders as die modebedryf te fokus.
27 Aug 2021 15 min

Sade Van Genade episode 116

Vir Katja is dit nie 'n maklike keuse om Ronald by 'n inrigting te sit vir sy kroniese siekte nie. Sy begin meer ernstig oor die skryf van 'n boek dink.
27 Aug 2021 11 min

Sade Van Genade episode 115

Ronald se sluimerende siekte kry hom nie onder om Katja uit die depressieput te hou nie. Hulle wonder of 'n nuwe reeks klere vir kinders iets is wat hulle moet aanpak.
27 Aug 2021 9 min

Sade Van Genade episode 114

Die plek van vrede, Friedenheim, roep Katja terug, maar ook hier volg die onrustigheid haar weer.
27 Aug 2021 13 min

Sade Van Genade episode 113

Katja verval in 'n tweede depressie kort na die vorige een waar Ronald haar probeer opbeur het. Hy kom weer tot haar ondersteuning maar is dit genoeg om haar daar uit te kry?
27 Aug 2021 13 min

Sade Van Genade episode 112

Katja en Ronald se lewe op Ibiza kan dalk tot 'n einde kom as gevolg van Klara se depressie. Intussen ontwerp Katja die mooiste swemklere om haar aandag van die bekommernisse af te trek.
27 Aug 2021 12 min

Sade Van Genade episode 111

'n Moontlikheid van 'n klerefabriek op die pragtige Ibiza eiland steek sy kop uit. Katja is weer lus vir nuwe uitdagings en die speel so reg in haar kraal.
27 Aug 2021 11 min

Sade Van Genade episode 109

Gaan die trane loop by Friedenheim. Dis asof die tyd stil staan en niemand kry koers nie. Katja wil nie stagneer nie.
27 Aug 2021 13 min

Sade Van Genade episode 107

Die boerdery vat vlam en almal woon rustig op Friedenheim. Nog 'n verrassing wag vir Katja, maar die keer aangeneem.
26 Aug 2021 11 min

Sade Van Genade episode 106

Tussen al die aanbouings word Katja met seker die grootste geskenk beloon. Dit bly maar deurmekaar met al die Friedenheim inwoners.
26 Aug 2021 13 min

Sade Van Genade episode 105

Beteken haar besoek aan die Laeveld dat haar hele lewe en selfs haar huwelikstatus weer gaan verander. Soveel vrae waarmee Katja worstel.
26 Aug 2021 13 min

Sade Van Genade episode 104

Die familie is baie opgewonde oor moontlikhede van imigreer tussen Sauid Afrika en Pole, maar weereens loop alles nie altyd seepglad nie.
26 Aug 2021 10 min

Sade Van Genade episode 103

Ronald word ingesluit by Katja se besigheid en hulle doen nog beter. 'n Tweede besoek aan die Laeveld kan haar besluite laat verander.
26 Aug 2021 13 min

Sade Van Genade episode 102

Ronald het geldelike probleme en wonder of hy met sy meganiese agtergrond dalk vir Siprean kan uithelp in die besigheid.
26 Aug 2021 9 min

Sade Van Genade episode 101

Ronald openbaar sy verlede en Katja is bekommerd oor Siprean se gesondeheid vanwee sy oormatige rook gewoonte.
26 Aug 2021 10 min
160 – 180