Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Weekly
Afrikaans South AfricaReligion & Spirituality · Christianity
God wil hê dat ons na mense kyk deur ‘n ander perspektief. Ons moet tyd met ander spandeer om hulle beter te leer ken and hulle perspektief to onderstaan. Kom ons leer van ander en laat hulle ‘n groter impak op ons lewens maak.
Is ons die tipe mense wat lafenis kan gee vir ander? Mense wat baie sukkel weens vreeslike omstandighede het iemand nodig wie hulle kan hulp en vir hulle kan opstaan en vir hulle regte veg. Waar kan ons dien? Rudi deel oor iemand wie hy ontmoed het, wie teen alle…
“Net soos ‘n boom, word ons deur ons omstandighede ‘afgekap’. Maar, as ons die regte hulp kry kan ons weer ‘groei’. Veerkragtigheid is wat ons benodig om weer en weer en weer op te staan en om aan te hou, selfs is dinge om ons baie moeilik.
Rudi deel weer ‘n pragtige boom metafoor met ons in die program. Hy vertel die story uit die boek van Johannes van Jesus wie vir Nataniel onder ‘n vyeboom ontmoet het, en wat tussen hulle twee gebeur het.
Kom ons gebruik ons persepsie om te bepaal wat eintlike in 'n situasie aangaan. Gebruik jou verstand, maak slim besluite en besluit om te besluit om met Jesus 'n verhouding te hê!
Wat is die dinge in jou wêreld wat meer van jou af steel as om waarde toe te voeg? Om net the 'takke van slegte dinge te verwyder is net die begin...ons moet by die 'wortel' uitkom om dinge regtig te kan verander!
Daar is potensiaal in elke een van ons en ons doen dinge baie keer soos 'n pa of ma. Wat van die dinge van die Here? Is it deel van ons gedrag en denkwyse?
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Rudi brings ons 'n wonderlike boodskap van vrede en aanmoediging. Net soos die boomgom die boom genesing bring, so bring Jesus ook genesing in ons lewens in. Vandag vertel Rudi sy storie met so veel gevoel en empatie.
Hoë bome gee jou beter perspektief. Jy kry die 'big picture'. Mense wat in die sirkels beweeg kan as nie-toeganklik voorkom. Hoe bestuur jy jouself as jy 'n 'hoë boom' is?
Rudi bring ons nog 'n uitstekende gesprek or hoe blare, blomme en bome vergelyk kan word met ons as mense wat wil groei en iets vir God en ander wil beteken.
Ons verskil, net soos daar so baie verskillende blare is nie. Rudi help ons om te sien hoe ons soos blare is!! Die Here kan ons help om wie ons is to aanvaar en om goed met ander to kan werk .
'n "Hoekpaal" praat van iemand wat makliker alleen staan - 'n introvert. 'n "Bos" is meer van 'n ekstrovert en Rudi vertel ons meer.
28 Mar 2022
14 min
120 – 140
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.