“Die bekoring van ‘Langtafel op die Duin’ was nog altyd dat vreemdelinge by ʼn tafel ontmoet, heerlike kos en ʼn glas wyn saam geniet en as vriende daar weggaan.”
In dié laaste insetsel in Maroela Media se velsorgreeks beantwoord dr. Vanessa Lapiner talle vrae oor velsorgbehandelings en gee sy raad oor die beste manier om dié behandelings te benader.
Geopende Deure speel ʼn belangrike rol om die kerk in Suidoos-Asië te ondersteun waar Christen-vroue van die ergste vervolging weens hulle geloof ervaar. Vicky Kente, woordvoerder van dié organisasie het, ʼn getuienis van ʼn vrou uit die streek gegee.
In dié podsendingreeks gesels die voormalige Mej. Suid-Afrika en dinamiese ma van twee met Maroela Media oor alles van die strategie agter skoonheidskompetisies en haar gedrewenheid om haar stempel in die bemarkings- en entrepreneurswêreld af te druk, tot haar onlangse mylpaalverjaarsdag en skoonheidswenke vir daardie dol oggende wanneer tyd net…
Mizanne Hattingh van Maroela Media het met Germandt Geldenhuys gesels oor sy eerste oorspronklike enkelsnit. Luister na die liedjie aan die einde van die onderhoud.
Marius Opperman, organiseerder van die kykNET Buite Ekspo, het met Maroela Media gesels oor die opwindende en propvol program waarna besoekers kan uitsien.
“Hulle weet dat hulle nooit alleen is nie wanneer hulle geloofsfamilie oor die hele wêreld saam met hulle bid.” Vicky Kente, woordvoerder van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Maroela Media gesels oor hoe Christene in Noord-Korea ondersteun kan word. Sy het die getuienis van Timothy Cho gedeel wat die Tumenrivier…
In dié insetsel gesels dr. Vanessa Lapiner oor velsorgprodukte, hoe om dit by jou velsorgroetine in te sluit en hoeveel produkte ons werklik nodig het.
Ons almal is altyd besig om iets te probeer maak met ons lewe, maar niemand van ons weet regtig of jy alles gaan klaar kry voordat jy die dag moet groet nie.”
Wat presies doen ʼn butler, waar word hulle vandag nog gebruik en waar parkeer koninklikes as hulle in Kaapstad inkopies wil doen? Dít en talle ander vrae word in hierdie insetsel beantwoord.
In dié insetsel gesels dr. Vanessa Lapiner oor velsorgroetines, hoe belangrik dit is om een roetine daagliks te volg en hoe dié roetine verander soos wat veroudering plaasvind.
Piet Grobler het in die ateljee met Maroela Media kom gesels oor sy loopbaan en “Tokkelossiebossie en ander gedoentes”, die 13de insetsel wat die samewerking met Philip de Vos opgelewer het. Mizanne Hattingh het met Grobler gesels.
“Daar is ook vanjaar weer ʼn hele klomp vertonings bevestig, wat skoon vreemd voel ná die stilte van die twee jaar wat ons gehad het weens die pandemie. Ek is baie opgewonde daaroor.”
16 Feb 2022
7 min
600 – 620
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.