In hierdie dokumentêre program word die verhaal van die Kersfees-wapenstilstand van 1914 verweef met Coenie de Villiers se lied “Kersfees 1914” wat hy saam met André Schwartz, Elana Afrika-Bredenkamp en die Mzansi Jeugkoor sing.
Luister saam na die roerende liedjie “Kersfees 1914” waarmee Coenie de Villiers, André Schwartz, Elana Afrika-Bredenkamp en die Mzanzi Jeugkoor hierdie feesseisoen met ʼn boodskap van vrede en guns wil inlui.
In die jongste aflewering van "Rianette en die Internet", deel Rianette Leibowitz ʼn paar slaggate om voor uit te kyk en herinner ons aan maniere om ons private inligting beter te beskerm.
Hulle het veral ná afloop van die pandemie besef dat Afrikaanse onafhanklike kunstenaars en rolspelers ʼn ondersteuningsnetwerk nodig het, aangesien die bedryf tydens dié tydperk op sy knieë gedwing is.
In hierdie episode van "Rianette en die Internet", gee Rianette Leibowitz praktiese wenke om te verseker dat jy weet hoe om veilige aankope deur die internet te doen.
Met haar borrelende persoonlikheid en aansteeklike lag het Nastassja Ras behoorlik in kykers en beoordelaars van die VIA-program ‘Houvrou of trouvrou’ se harte gekruip – selfs in dié van etiket-ghuru Emsie Schoeman.
“Wanneer sien jy dit ooit? Wanneer sien jy hoe Kurt by sy huis braai? Of hoe Early B in sy motor resies jaag of hoe Elandré kwekery toe gaan? Wanneer is jy ooit by Refentse se ouers se huis?”
Is daar sekere bestanddele wat dalk nie vir sekere veltipes gepas is nie? Mag jy dit soggens én saans aanwend? Dis die vrae wat in vandag se gesprek beantwoord word.
Hetsy dit ’n nuwe diagnose is of een wat van kindsbeen saamstap, oor aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom by volwassenes word dikwels kopgekrap.
17 Nov 2022
6 min
460 – 480
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.