Van die land se grootste Afrikaanse kunstenaars soos Riaan Benadé, Appel, Ricus Nel, Bok van Blerk, Jay, Demi Lee Moore, Dodo Nyoka, Eloff, Lianie May, Karlien van Jaarsveld en Samantha Leonard, is slaggereed om op 23 September die Voortrekkermonument op horings te neem.
“As ek vir ʼn paar dae verby haar stap – klaviere het vir my ʼn vroulike energie – is dit asof sy met leepoë vir my begin kyk. Dan moet ek voor haar gaan sit en ek moet begin speel.”
Op 21 Desember 2017 het Tamlyn Wessels se lewe onherroeplik verander toe ʼn seldsame sindroom by haar gediagnoseer is en sy agt maande in ʼn hospitaal moes deurbring.
Maroela Media het ter viering van Alzheimer-bewusmakingsmaand in September met verskeie spesialiste, kenners en familielede wat deur dié lewensveranderende siektetoestand geraak is, gesels. In die eerste episode praat ons met dr. Susan Coetzer, ʼn geriatriese spesialis, by haar private praktyk in Johannesburg oor wat dié siekte behels, wat die behandeling…
“Wanneer jy in ’n volksvreemde land is, en nie voel dat jou eie land daar is nie, het musiek die mag om jou te laat voel dat jy by die huis is, dat die hele land agter jou staan.”
Ondanks die persoonlike uitdagings en onstuimige waters wat die sangeres Nádine die afgelope jaar moes trotseer, hou sy haar gesig na die son gedraai en floreer sy as kunstenaar en entrepreneur.
“Ek het besef [die depressie] is groter as wat ek is en ek moet óf hulp kry óf ek moet ʼn einde daaraan maak. Ek het voor my veertigste verjaarsdag haarfyn beplan hoe ek my lewe gaan beëindig.”
Aksentmure is ʼn maklike manier om jou huis, binne of buite, ʼn opknappingshupstoot te gee. Henck Conrey, aanbieder en vervaardiger van kykNET se "Vat jou goed en trek!", gee hier raad oor aksentmure.
Zahn Hulme, die Atterbury Trust se uitvoerende trustee, het in die Maroela Media-ateljee gekuier en teruggekyk op ’n kwarteeu van omgee, planne maak en ʼn nalatenskap bou.
Soos die blondekop sangeres Candy Benson nou borrelend voor ʼn mens sit en gesels, sal jy skaars kan glo dat sy twee jaar tevore by die dood omgedraai het en sedertdien verskeie storms moes trotseer.
18 Aug 2023
24 min
280 – 300
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.