Maroela Media Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Occasionally Afrikaans South Africa News · Kids & Family
1,132 Episodes
120 – 140

Engelbert Humperdinck nog lank nie klaar gewals

Die internasionale superster Engelbert Humperdinck maak binnekort ʼn Suid-Afrikaanse draai. Hy het met Maroela Media oor sy liefde vir musiek en sy dekadeslange loopbaan gesels.
27 Jun 2024 15 min

Diaan Daniels sê waarom kurwes die kollig verdien

Die gesogte modeontwerper en televisiepersoonlikheid Diaan Daniels glo egter dat kurwes die kollig verdien en deel in dié podsending wenke sowel as die foute wat hy geglo gemaak word wanneer dit by deftige drag in plusgrootte-mode kom.
11 Jun 2024 7 min

Mej. SA-skoonheid neem groot musieksprong

“Die tyd was net heeltyd nie reg vir die enkelsnit om te gebeur nie. Uiteindelik hierdie jaar, nadat alles stil geword het, kon ons begin werk aan die enkelsnit.”
7 Jun 2024 23 min

Emo Adams ‘gemaak om te vermaak’

“Of daar vyf, 55, 550 of 5 000 mense sit, my optredes en energie is presies dieselfde. Ek dink dis hoekom ek met sukses geseën is, want ek aanvaar niks as vanselfsprekend nie.”
7 Jun 2024 15 min

Passie, geloof dryf Appel se musieksukses

“Dit is vir my ʼn ongelooflike voorreg, passie en gawe om musiek te kan maak. Ek dink nie die Here sit so iets in jou vermoë om dit net te doen as ʼn stokperdjie nie.”
7 Jun 2024 19 min

Vyf minute finansies: ‘B’ is vir belê

Maroela Media het hande gevat met Paul Roux van FinMeUp, ʼn groep kenners in finansiële beplanning en opvoeding, vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks wat geldsake vir Jan Alleman verteerbaar maak. In die sesde episode gesels Paul oor die basiese beginsels van beleggings en verduidelik waarom daar nie op eie bodem…
7 Jun 2024 6 min
120 – 140