GROOTfm 90.5 Annelie Bouwer

Annelie Bouwer

#BrunchMetAnnelie vermaak jou weeksdae van 9 tot 12, en Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het! Annelie is lief vir die lewe en alles daarin – die goeie, die slegte, en natuurlik die snaakse. Sy is oortuig daarvan dat lag werklik die beste medisyne vir enigiets is en kies om die positiewe en ligter kant van die lewe te sien. Sy is passievol in die krag van radio en weet dat alhoewel dit pret kan wees, dit met groot verantwoordelikheid gepaard gaan. Annelie is ernstig daaroor om 'n verskil in die gemeenskap te maak. Sy inspireer luisteraars spontaan en moedig mense aan om hul ingesteldheid te verander van; "Ek kan nie help nie, want ..." tot, "Miskien kan ek dit nie doen nie, maar hier is wat ek KAN doen!" Annelie het ook 'n talent om op 'n persoonlike, onkonvensionele en vermaaklike manier met haar luisteraars te verbind. Sy laat mense op hul gemak voel – of jy nou 'n gas in die ateljee of luisteraar is. Diep en betekenisvolle oomblikke word gedeel tydens #LOSITBETER en #SpreekLewe. Die bekroonde “Kom Ons Praat Daaroor”-geselsprogram vorm ook deel van #BrunchMetAnnelie. Die meeste mense is van mening dat ontbyt die belangrikste maaltyd van die dag is, maar Annelie sê brunch is! Veral as dit deur hierdie rooikop bedien word! Smaaklike ete!
Weekly Afrikaans South Africa Music
409 Episodes
120 – 140

#KomOnsPraatDaaroor - 6 Maart 2024

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
6 Mar 2024 43 min

#KomOnsPraatDaaroor - 28 Februarie 2024

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
28 Feb 2024 43 min

Spreeklewe - Hoop het 2 dogters

Die Kerkvader, Augustinus, het gesê dat hoop twee dogters het: woede en braafheid. Woede oor hoe die lewe lyk; en braafheid oor hoe die lewe kan (en behoort te) lyk. Lydingstyd konfronteer ons met hoop, woede en braafheid. Dinge kan anders lyk (hoop), maar waarom lyk dit nie anders nie…
28 Feb 2024 7 min

Oppinuus - Kader ontplooiing

Politieke Ontleder van die Universiteit van Pretoria, Roland Henwood gesels met Annelie oor die ANC se kaderontplooiing hofsake en hoe dit ons raak
22 Feb 2024 16 min

#KomOnsPraatDaaroor - 21 Februarie 2024

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
21 Feb 2024 43 min

#KomOnsPraatDaaroor - 14 Februarie 2024

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
14 Feb 2024 43 min

#KomOnsPraatDaaroor - 7 Februarie 2024

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
7 Feb 2024 43 min

Spreeklewe - Moenie oordeel nie

Moenie oor ander oordeel nie (Luk. 6:37-38,41-42) 1“Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie; 2met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word. 3“Waarom sien jy die splinter raak…
7 Feb 2024 7 min

Lositbeter - Shoshanguve Educations center

Lositbeter 2024 skop af! Annelie gesels met Tebogo Maredi van die Shosanguve Animal shelter and Education Center oor hulle werk in die gemeenskap en verras hom met hulp van Spar en Big Box containers
6 Feb 2024 28 min

#KomOnsPraatDaaroor - 31 Januarie 2024

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
31 Jan 2024 43 min

BELA wet

Annelie gesels met Paul Sauer die Uitvoerende beampte van die SAOU oor die nuwe BELA (onderwys) wet
25 Jan 2024 16 min

#KomOnsPraatDaaroor - 24 Januarie 2024

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
24 Jan 2024 43 min

#KomOnsPraatDaaroor - 17 Januarie 2024

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
17 Jan 2024 44 min

#KomOnsPraatDaaroor - 10 Januarie 2024

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
10 Jan 2024 44 min

#KomOnsPraatDaaroor - 13 Desember 2023

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
13 Dec 2023 43 min

#KomOnsPraatDaaroor - 6 Desember 2023

Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
6 Dec 2023 44 min
120 – 140