Onderhoude

Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.
Weekly English South Africa TV & Film
244 Episodes
140 – 160

CHARL DU TOIT - VUURVAS ONDERHOUD

Ons Paralimpiese atleet Charl du Toit kuier by Tygerberg104FM. Charl is 'n tweemalige kampioen in die 100m sowel as die 400m vir serebraalgestremde atlete in die T37-kategorie. Charl het ook 'n nuwe Wêreldrekord opgestel in die 100m!Ons is trots op jou en dis 'n voorreg om jou vriend van Tygerberg104FM…
30 Sep 2016 10 min

REINHARDT HAMMAN - VUURVAS ONDERHOUD

Paralimpiese atleet en Goue Medalje houer Reinhardt Hamman kuier by Tygerberg104FM. Donderdag 15 September 2016 sal nooit weer dieselfde wees nie...die dag toe Reinhardt met 'n kniebesering en spies in hand op die veld stap en die hele Paralimpiese Spele aan sy pa en God opgedra het. Reinhardt se pa…
29 Sep 2016 14 min

BORSVOEDING - BONANZA GESONDHEID

Die beste onderhoude wat deur die dag op Tygerberg 104fm gevoer is. Ons fokus op hartstories en die mens agter die titel.
4 Aug 2016 11 min
140 – 160