OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,412 Episodes
820 – 840

Water Heroes - Samuel Twala

Ná 40 dae sonder water op Harrismith het Van Eeden, ’n besproeiingsboer, gaan ondersoek instel en en Twala by die filtrasie-aanleg ontmoet. Dié twee het toe as’t’ ware self ingespring.
27 Feb 2024 10PM 6 min

#WaterWednesday: Not on top but under – effective bulk storage

South Africa and Australia are both countries that are very water constrained but the way they approach their challenges are completely different. Our first Water Wednesday insert considers lessons we can learn from the way Australia manages this scare resource. Prof Anthony Turton from the University of the Free State’s…
27 Feb 2024 5AM 6 min

How Can I Help? The Story of an Unlikely Boer "Bromance"

In the vast and often challenging landscapes of the South African platteland, where sheep roam freely and dreams of prosperity meet the harsh reality of rural life, an unlikely friendship bloomed between Mthunzi Ntutela, an aspiring sheep farmer from the Eastern Cape, and Marius Pienaar, a seasoned farmer from De…
26 Feb 2024 10PM 13 min

Heuningkrans veiling weer spesiale geleentheid

Een van die Vrystaat se grootste Merino veilings vind eersdaags plaas. Op Donderdag, 29 Februarie 2024 vind Heuningkrans Merinos op Smithfield in die Vrystaat se 47ste produksieveiling plaas.
26 Feb 2024 10PM 2 min

Jannie de Villiers gee oorsig van Platteland kongres

Van ‘n gevestigde skaap boer wat ‘n mentorskap deur ‘n vraag op sosiale media gevestig het, tot boere wat self ‘n kliniek opgerig het om gebrekkige mediese dienste aan te spreek, tot die ontwikkeling van kinders in plaasgemeenskappe – die stories van hoop wat op die “Oplossings vir Suid-Afrika se…
25 Feb 2024 10PM 2 min

Wynbedryf sluk swaar aan verhoogde aksyns

Die verhoging in die aksynsbelasting op wyn is problematies vir die wynbedryf. OFM Agri se Robyn Schutte het met Peter Pentz, kommunikasie bestuuder van De Groote Post kelder gesels…
25 Feb 2024 10PM 4 min

“Wanneer is genoeg, genoeg?” –kommer oor misdaad in Noordwes

’n Moontlik plofbare situasie is in Noordwes aan die broei tussen produsente en misdaadsindikate. Carín Visser, van die Demokratiese Alliansie (DA), wat ook in die Nasionale Raad van Provinsie spreek haar kommer uit oor die toenemende bedreiging van georganiseerde misdaadsindikate wat plase en kommersiële voedselprodusente in die provinsie teiken.
21 Feb 2024 10PM 6 min

Provol skaapprogram by 44ste Bieliemieliefees

Die 44ste VKB Bieliemieliefees word vanaf Donderdag tot Sondag op Reitz aangebied. Besoekers kan uitsien na ‘n ten toonstelling van die heel nuutste landboutoerusting en -tegnologie asook die heel beste vee vanuit die omgewing. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met Garry Francis wat by die skaapkompetisie betrokke is, gesels…
20 Feb 2024 10PM 3 min

Saai loods betredingsveldtog

Onwettige betreding en betreding van private eiendomme het een van die algemeenste misdade geword wat landbouproduksie op klein- en mediumskaalse plase in Suid-Afrika belemmer. Die landbouorganisasie SAAI sê betreding lei tot ernstiger misdade soos diefstal, onwettige beweiding van vee, beskadiging van eiendom, sny van heinings en die skep van konflik…
20 Feb 2024 10PM 1 min

#WaterWednesday: How producers can use water more effectively

South Africa is expected to face a water deficit of 17% by 2030. In our first ‘Water Wednesday’ segment, OFM content manager, Elzette Boucher-Kruger spoke to Prof Anthony Turton, a water expert from the Centre for Environmental Management at the University of the Free State, about what producers can do…
20 Feb 2024 10PM 4 min

Chris Burgess deel oorsig van Oplossings vir Suid-Afrika se Platteland kongres

Die ou spreekwoord wat lui, gedeelte smart is halwe smart en gedeelde vreugde, dubbel vreugde kry gestalte op NAMPO Park buite Bothaville waar tientalle verskilmakers hul gemeenskapsprojekte om die platteland op te hef, deel en mekaar bemoedig. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger het met Landbou Weekblad redakteur, Chris Burgess, op die…
20 Feb 2024 10PM 3 min

"Begin net" - Jan Scheepers

Jan Scheepers se bekommernis oor die veiligheid van sy werkers wat daagliks op die berugte R26 in die Oos-Vrystaat ry, het hom gedwing het om meer te doen as om net gate met klippe vol te maak. Jan het teer gekoop en hy en sy werkers het begin om ‘n…
20 Feb 2024 6AM 4 min

Boere se kliniek op Prieska ware lewensredder

Ondanks private mediese praktyk en ’n staatshospitaal op Prieska, is daar nie genoeg kundiges en toerusting om mense in lewensgevaarlike situasies te behandel en te stabiliseer nie. Landbouer Henry Coetzee het toe inisiatief geneem en die gemeenskap bymekaar getrek om ‘n mediese sentrum tot stand te bring. Hy het hul…
20 Feb 2024 5AM 2 min

Opkomende landbouers wat wil boer moet regte ondersteuning kry

Grond om op te boer is nie genoeg nie. Waar kennis en ondersteuning ontbreek kan geen ontluikende boer slaag nie. Sernick-groep se Patrick Sekwatlakwatla het tydens ‘n sessie by Dinsdag se Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Plattelend kongres buite Bothaville, ‘n beroep op die regering gedoen om werklik te besin aan…
20 Feb 2024 4AM 2 min
820 – 840