Cape Town residents are encouraged to reach out to the City of Cape Town’s independent Ombudsman’s Office on Wednesdays throughout the month of October 2022 at the Cape Town Civic Centre.
It's not every person that gets to represent your country and compete on the International stage. BUT Carla Luff can say that, not just can she say that she competed against the best of the World at the Commonwealth Championships, but she can now say that she is a medalist
Die Heilige Gees het die naweek kragtig beweeg by die Speak Jesus byeenkoms in Krugersdorp. Anton Stoltz, intersessor van Angus Buchan sê die getuienisse stroom steeds in.
Wonder jy soms of iemand vir jou jok? Suid-Afrika se voorste menslike leuenverklikker, Lizette Volkwyn deel inligting waarvoor jy moet uitkyk, om te weet of iemand `n leuen vertel.
Dr Pieter Spies, Uroloog van Tygerberg Hospitaal deel statistieke rondom Prostaatkanker en deel met `n tikkie humor oor hoe eenvoudig dit is, om jouself te laat toets.
Die man gebroe in die Vrystaat beweeg deesdae regoor die wereld waar hy die werk van God doen om mense na Hom te lei as sendeling. Pas terug van Brazil, alweer opad na Indie en Australia, daar waar die Here hom roep, maar weet ook dat dit nodig is om…
Of dit nou verkenning is op n fiets deur Afrika of om te roei oor die oseaan in n kayak. Hy sien kans vir baie....selfs om sy boek "My first African Adventure" te vertaal in Afrikaans en dit maak hom opgewonde om te dink dat ouers nou sy verhale kan…
Girl-School bemagtig jou dogter met die nodige kennis en vaardighede om haar selfvertroue te gee en haar te help om ’n positiewe selfbeeld te bou. Liomee gesels met die hoof van Girl-School, Alette Winckler.
Anton en Rouchelle gesels met Hettie Smit die Afrikaanse Vakhoof en Departementshoof by Durbanville Laerskool oor Die Internasionale Geletterdheidsdag word elke 8 September gevier
"Howzit Kaapstad" Dis met die woord wat die Legende en Ikoon Frank Opperman die luisteraars gegroet het vanoggend op Mid-More Met Mike Hy noem nou deesdae die Kaap sy tuiste maar ook sy verhoog, want hy is te sien by Die Boer vir sy een man vertoning Steeds Donkie maar…
Anton & Rouchelle gesels met Juanita Adam, die mamma van Josh wat op 13 maande ouderdom sy regter been moes amputeer en die naweek stap hy weg met speler van die wedstryd Trofee by Interskole Rugby.
Vanuit n mandjie waar sy gelos was in n straat in Parow, waar sy as jong meisie op die ouderdom van 10 bloot gestel is aan die donkerste kant van die wereld waar sy in die moeilikste tyd van haar lewe die ware liefde van Jesus ervaar het deur een…
10 Jaar na haar man se moord ervaar sy meer as ooit die Here se gendae, goedheid en guns. Sy was kwaad en het vrae gehad vir die Here. Hoe verwerk jy so iets en deel jy met jou emosies - sy het ode aan haar vermoorde man Abe Philander…
Olka Polka is More than just an ordinary Company This is a company that wants to make a difference within the community by standing out in more than one way. Standing out with the Bright Pink colors dedicating the business to Cancer Support.
Nie net die enigste persoon in Suid Afrika wat steeds vandag die kuns beoefen van om Sports vanuit n Helikopter vas te vang Maar hy gesels ook oor die Here se plan met sy Lewe Sy droom was om n vlienier te wees, maar as gevolg van 'n brein gewas,…
As deel van `n Vrouemaand veldtog het Natalie Mai-mane van One SA Movement die Delf polisiestasie besoek, waar die derde meeste geslagsgebaseerde geweld sake aangemeld word. Skokkende bevindings het uit die besoek gekom en die behoefte vir vrywilligers met vaardighede word opgeroep om te help.
17 Aug 2022
7 min
120 – 140
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.