Namibia Future Media Nova 1035 - Sunrise

Nova 1035 - Sunrise

6 - 10 AM on NOVA 1035...Chat, interviews, news and sport and the best music of the last 40 years...
Occasionally English South Africa Society & Culture
247 Episodes
240 – 247

Gideon "Amphibian Namibian" Nasilowski durf 'n grote aan!

Die Namibiese paralimpiese atleet, Gideon "Amphibian Namibian" Nasilowski, het besluit om van Robben Eiland tot Bloubergstrand te swem...hy gesels telefonies met Deon en verduidelik hoekom hy besluit het om hierdie bielie van 'n taak aan te pak!
9 Nov 2021 11 min

Gesinsdag by Urban Village, Elizenheim.

Marlize van Wyngaard van Oryx Properties maak 'n draai om te gesels oor die Urban Village ontwikkeling by Elizenheim en Oryx Properties sy bydrae.
7 Oct 2021 6 min

Hendrik Cronje oor Springbokrugby

Henrik Cronje, rugbyskrywer van Rapport, bespreek die toetsnederlaag van die Springbokke teen die Wallabies verlede naweek.
16 Sep 2021 7 min
240 – 247