SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
271 Episodes
60 – 80

Kus tot Kruin 26 September 2024

'n Insiggewende onderhoud met bestuur verteenwoordigers van SPRINGERBAAI ECO ESTATE. Dit is die eerste een van n minireeks gesprekke wat Fred sal voer met verteenwoordigers van EKO ontwikkelings in Mosselbaai gebied. Die doel is om te wys hoe daar voordele kan wees vir beide die Mens en die Natuur as…
26 Sep 2024 15 min

Protek - Grasperkonderhoud 23 September 2024

Betaalde promosie: Met die grasperk wat die heel winter dormant was, is dit nou die tyd om dit reg te ruk met die nodige Protek Produkte. Paul Hartzenberg van Protek vertel in meer besonderhede hoe jy 'n goedversorgde grasperk kan vestig. Met produkte soos: KAN, General Fertiliser 2:3:2, Lawn &…
23 Sep 2024 11 min

Kus tot Kruin: S.M.A.R.T - 19 September 2024

In vanoggend se Kus tot Kruin gesels Fred is met 2 dames van S.M.A.R.T.. (nl: Val Marsh, en Magda Marits - in foto ook Tertia Marais). Die rol wat onselfsugtige vrywilligers wat hier woon, speel om gestrande diere te red wat op ons kus uitspoel. Van klein skilpadjies tot reuse…
19 Sep 2024 14 min

Mike Bolhuis - Kuber en aanlynmisdaad - 2 Augustus 2024

Mike Bolhuis, Spesialis ondersoeker van Ernsitige geweld misdaad asook Ekonomiese en Kubermisdaad. In ateljee was AO Naude asook Rupert Pretorius GPF - George - luister weer na die insiggewende gesprek rondom Kuber misdaad en misdaad in die SFM Streek.
2 Aug 2024 25 min

Laerskool George-Suid - Jaar Tema - Groei - onderhoud 22 Julie 2024

Rolandi Steyn, Bedryfshoof van Laerskool George-Suid vertel meer van die opwindingde verwikkellinge wat in die tweede helfte van die jaar nog gaan plaasvind. Soos oa die Veerlose Vlerke, Loeriefees, LoerieWeb, Nuts & Bolts Projek, Smile Foundation en die Eco Onnie Week, luister gerus weer.
22 Jul 2024 16 min

Rev jou Toere: Ep. 8 - 19 Julie 2024

Die besprekings vir die Weskus & Namakwaland Blomme Toer is oop - kontak Fanie so spoedig moontlik by 066 170 8448.18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer Fanie som die toer op in 3 dele: *Namaqua dan *Noordelike deel van *Weskus en Suidelike deel en vandag Langebaan en…
19 Jul 2024 13 min

Kus tot Kruin - Skilpaaie 18 Julie 2024

Skilpaaie en hoe word hulle bedreig deur die mens? Leon Rossouw van WCIN kom gee waardevolle inligting waarom #everytortoismatters. Hoe kan elkeen van ons help en bydra tot hulle voortbestaan in die natuurlike omgewing.
18 Jul 2024 16 min

Rev jou Toere Ep. 7 - 12 Julie 2024

Die besprekings vir die Weskus & Namakwaland Blomme Toer is oop - kontak Fanie so spoedig moontlik by 066 170 8448. RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere: 18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer Fanie vertel van die lekker om saam te toer…
11 Jul 2024 12 min

RevJoutoere Ep. 6 - Die Opkomende Blomme toer - 5 Julie 2024

Die besprekings vir die Weskus & Namakwaland Blomme Toer is oop - kontak Fanie so spoedig moontlik by 066 170 8448. RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere: 18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer Fanie vertel van die lekker om saam te toer…
4 Jul 2024 12 min

Kus tot Kruin - Fransmanshoek Bewarea 04 Julie 2024

Fransmanshoek Bewarea: Fred gesels met die Veldwagter Erich Goold van Fransmanshoek . Ons kry 'n kort geskiedenis van die naam oorsprong en verskeie aktiwiteite word bespreek. Onder andere ook terugvoer van die onlangse besoek van die Voortrekker Jeugkamp.
4 Jul 2024 13 min

RevJoutoere Ep. 5 - Die Opkomende Blomme toer - 28 Junie 2024

Die besprekings vir die Weskus & Namakwaland Blomme Toer is oop - kontak Fanie so spoedig moontlik by 066 170 8448. RevJouToere - Toere in Afrikaans EN Engels, bied die volgende Toere: 18-26 Augustus 2024 - Weskus & Namakwaland Blomme Toer Fanie vertel van die lekker om saam te toer…
28 Jun 2024 11 min
60 – 80