Indien jy nog motivering nodig het om by die Toer aan te sluit, luister gerus weer, Anita gee genoeg redes waarom daar nog plek op die Bus is vir jou. Weskus en Namaqualand Toer 20-28 Aug 23
Fred Orban vra belangrike vrae: Besef ons die waarde van bome? Die nadelige effek van indringer plante en berig oor die indringer vis spesies in Groenvlei.
Hoërskool Outeniqua vier hierdie jaar Eeufees 1923-2023 Mnr Vorster en Me van Zyl het meer van die Feesvieringe kom vertel asook meer van die beplande Eufeessentrum.
Opkomende Weskus en Namaqualand Toer, met die onlangse reenval, kan jy jou voorstel hoe mooi die blommeprag gaan wees? Anita vertel meer en waarna uitgesien kan word…
Onderhoud: Waarom Maia die seeskilpad ‘n swemsensasie is. Maia die groen seeskilpad het vir twee jaar by die Vereniging vir Mariene Biologiese Navorsing se Seeskilpadhospitaal by uShaka Sea World aangesterk nadat sy gered is. Sy is onlangs weer in die see vrygelaat en is nou ‘n swemsensasie! Met net drie…
Die hantering van vuurwapens van ‘n afgestorwe boedel/ of anders ‘n afgesterwe familielid. 1. Is daar wetlike aspekte rondom die hantering van vuurwapens van ‘n afgestorwe boedel? 2. Wat is die opsies wat ‘n erfgenaam of begunstigte kan uitoefen rondom hierdie wuurwapens? 3. Wanneer het ‘n vuurwapenlisensie verval in ‘n…
Bekendstelling van Suiderkruis Sekuriteit deur Gideon Maree en Zagrys Marais. Dienste en produkte wat deur Suiderkruis Sekuriteit gebied word, die area van diens asook handige wenke tov self-beveiliging. Luister gerus weer.
Die Werkgewerbelastingseisoen het amptelik geopen op 1 April2023 en sluit op 31Mei2023, hier is wat jy moet weet: 1. Employees' tax compliance starts with the Employer. 2. SARS promises to assist Employers to comply and to make it easy and convenient to reconcile. 3. What is the consequence of Non-Compliance?
Besigheidsbekendstelling: Waarom is water so belangrik vir die menslike liggaam? Wat maak Agua e Vida se water anders? Hoekom moet die water Alkalies wees?
Allegaartjie van bewarings berigte - weekliks op SFM, aangebied deur Fred Orban, geborg deur SandPiper Cottages.co.za
13 Apr 2023
14 min
160 – 180
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.