Radio Pulpit Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer

Inspirasie saam met Lynette Beer is 'n klein, maar kragtige potgooi op Radio Kansel tydens Goeie Nuus Tyd elke Donderdag oggend. Dit is een van ons luisteraar se hoogtepunte van die week. Onderwerpe fokus meestal op verhoudings, met God, mekaar, en self.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Relationships
229 Episodes
120 – 140

Hoekom het ons so min genade met onsself?

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, verduidelik hoe moeilik dit is om genade met jouself te hé as jy nie eers van jouself hou nie. (Matt 22:39)
10 Aug 2022 4 min

Na wie luister jy in die put?

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, raak prakties wanneer sy die vraag beantwoord: “Na wie luister jy in die put?" met Josef en Joh 3:17 as verwysing.
3 Aug 2022 4 min

Wat lê agter die oordeel?

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer vra: “Wat lê agter die oordeel?" en verwys na Matt 7:1 - "MOENIE oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie."
26 Jul 2022 4 min

Wat gemaak met negatiewe emosies?

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer, raak prakties wanneer sy die vraag beantwoord: “Wat maak ek met negatiewe emosies?”
19 Jul 2022 5 min

Wil jy gelukkig wees?

Lynette Beer raak prakties wanneer sy die vraag beantwoord: "Wil jy gelukkig wees?"
13 Jul 2022 4 min

Karakter wat lei tot hoop

Lynette Beer vertel vandag van karakter wat lei tot hoop, en verwys na Josef en sy kleed probleem.
6 Jul 2022 5 min

Wat werklik saakmaak

Lynette Beer verduidelik hoedat mens mooi moet besin oor wat werklik saakmaak in hierdie lewe, sodat jy nie tyd mors op dit wat jou kosbare tyd steel nie. SPREUKE 14:12 AFR53 Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.
21 Jun 2022 4 min

Hoe om tevrede te wees

Lynette Beer verduidelik hoedat tevredenheid verseker nie afhang van jou omstandighede nie, soos Paulus vir ons duidelik in Filippense 4:11 ten toonstel.
13 Jun 2022 5 min

Hoe weet jy dit is Sy stem?

Lynette Beer verduidelik hoe om te onderskei of dit wat hy hoor Sy stem is, en nie net joune of die duiwel nie. Sy gee 7 punte om te help.
8 Jun 2022 4 min

Barnabas se lewe van bemoediging

Lynette Beer verduidelik hoedat die Here in ons werk sodat Hy deur ons kan werk, soos Barnabas - 'n man van bemoediging.
31 May 2022 4 min

Kalmte gee outoriteit

Lynette Beer verduidelik hoe 'n kalmte, 'n stille vertroue in die Here, vir jou perspektief gee wat ander ook sal wil volg. (Fil 4:5-6)
18 May 2022 4 min

Wanneer die vyand aanval

Lynette Beer verduidelik aan die hand van onder andere Jesaja 59:19 hoe die Here op onverwagse maniere intree wanneer die vyand aanval.
11 May 2022 4 min

Om Sy stem te hoor

Lynette Beer praat prakties oor hoe om die Here se stem te hoor uit Joh 16:25
20 Apr 2022 5 min

Niemand is foutloos

Lynette Beer verduidelik hoedat die Here ons foute en al liefhet, maar nie ons foute liefhet nie. Sy verwys na Joh 14:6 en ook Es 34:16.
13 Apr 2022 5 min

Lynette Beer: Betoon genade

Lynette Beer verduidelik hoedat vryheid en vrede slegs die Here se manier gebeur, selfs al lyk Sy manier soveel meer onmoontlik. (Mat 5:44)
6 Apr 2022 5 min

Besluit om Hom te vertrou

Lynette Beer inspireer ons vandag om te besluit om God te vertrou aan die hand van Efésiërs 3:16-17.
23 Mar 2022 5 min

Lynette Beer - Reik uit na mense

Lynette Beer verwys na Spreuke 15:4 om jou aan te moedig om jou woorde en aksies te gebruik om na mense toe uit te reik. Hulle het dit so nodig.
16 Mar 2022 4 min
120 – 140