Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,753 Episodes
300 – 320

ToekomsVenster: Roepstem van die Here

In terme van “los maak” wat mag dit verteenwoordig in my en jou lewe? In terme van “strek na wat voor is”, die karakter van Jesus wat in ons lewens gestalte moet kry, is dit ons van harte ingesteldheid?
15 Jan 2024 5AM 3 min

ToekomsVenster: Sy genade is onverdiend

Dit lyk asof ons ietwat verleë staan met genade. Trots weerhou ons daarvan om te aanvaar dat ons inderdaad niks kan doen om ons redding te bewerk nie.
15 Jan 2024 4AM 3 min

ToekomsVenster: 'Net een ding'

Die digter sê dus dat sy fokus op die Here is. Hy wil die Here relevant beleef in alles waarmee hy besig is.
15 Jan 2024 4AM 3 min

ToekomsVenster: Hy het my gesalf vir diensbaarheid

Dalk wil jy sommer nou saam bely: Die Gees van die Here is op my en Hy het my gesalf vir my dienswerk vandag. *Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2023. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 15 Januarie 2024 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.
13 Dec 2023 6AM 2 min

ToekomsVenster: Kom lewend in die ewigheid aan

Jesus, die Christuskind van Kersfees, het ʼn pad van vernedering en uiteindelik die dood geloop sodat ons “lewend, veilig, behoue en bloed-gewas” aan die “anderkant” sal aankom.
11 Dec 2023 10AM 2 min

ToekomsVenster: Goud, wierook en mirre

Die drie geskenke wat die wyse manne uit die ooste na Jesus gebring het, is bekend. Goud dui op die Koninklike, wierook op die Goddelike en mirre op die lydensweg wat Jesus sou moes verduur.
11 Dec 2023 9AM 2 min

ToekomsVenster: Sy naam is heilig

Intussen, namate ons groei in ons verstaan van wie Hy is, in die mate waarin Hy Homself deur sy Woord aan ons openbaar, raak ons verwondering by die dag groter en groter.
4 Dec 2023 7AM 2 min

Luister: So het ToekomsVenster begin

Sowat twee jaar gelede is die opsigter, sy vrou en seun op ʼn vakansie see toe gestuur. Vir mense wat nie eers die binnekant van die nabye winkelsentrum ken nie, was dit ʼn lewensveranderende ervaring. Kom luister hoe ds. Jannie Pelser meer oor die ontstaan van ToekomsVenster vertel.
4 Dec 2023 6AM 4 min
300 – 320