Ons het met Protea krieket speler Rassie vd Dussen gesels oor die SA20, sy lewe en geloof en die komende toestreeks teen die Windies. Ons het toe met Paul Blackbeard gesels oor sy legendariese loopbaan in swem wat nou 55 jaar lank is, asook die Midmar myl en sy nege…
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het gesels oor Dane van Niekerk se uitlating uit Protea vrouspan agv fiksheid, Betway SA20, Proteas mans krieket, VRK en Europese kampioenskappe. Luister gerus weer hier.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Pretoria Capitals Uitvoerende beampte, Dr. Jacques Faul gesels oor die SA T20 wat tans aan die gang is asook met bekende SA Tennisspeler, John-Laffnie de Jager wat oor Tennis en ook oor die Varsity Cup Rugby wat binnekort begin kom gesels. Luister gerus…
Ruben en Stephen het gesels oor die EPCR Heineken Champions cup, Rugby oor die algemeen, Tennis, Krieket en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die wedren orgraniseerder van die Midmar Myl, Wayne Ridden gesels. Verder het hulle gekyk na die VRK Rugby toernooi, die Heineken Champions Cup en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben en Arnie het hulle laaste program vir 2022 aangebied. Kim en Tammy het so bietjie kom gesels oor 'n sport wat bitter vinnig groei in SA genaamd Padel en Corbin Bosch van die Titans het ook telefonies by hulle aangesluit om te gesels oor sy loopbaan asook die KSA…
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het #SlatDieSport regstreeks vanaf die legendariese Oom Frik du Preez se gholfdag uitgesaai. Andre Joubert, Ray Mordt en natuurlik Oom Frik du Preez homself het op die program 'n draai kom maak om bietjie rugby te gesels. Hulle ook met Nick Dreyer gesels van Veldskoen…
Arnold Geerdts en Stephan Nel gesels met Varsity Beker stigter Duitser Bosman wat oor sport, rugby, hokkie en Boland se rugby, asook Rassie Erasmus en die palawa om sy kop. Daarmee saam was daar ’n vooruitskouing van die naweek se rugby asook golf se Jo’burg Ope.
Bekende Rugby agent Gert van der Merwe en Sport aanbieder Johan Pretorius het op #SlatDieSport by Ruben en Arnold aangesluit om bietjie te gesels oor skeidsregter beslissings, uitdagings in die Springbok kamp en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Bekende Rugby agent Gert van der Merwe en Sport aanbieder Johan Pretorius het op #SlatDieSport by Ruben en Arnold aangesluit om bietjie te gesels oor skeidsregter beslissings, uitdagings in die Springbok kamp en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Die broer van Jennifer Myburgh, Stephan Myburgh wat vir Holland krieket speel en onlangs teen die Proteas gewen het het op Slat Die Sport met Ruben en Arnie gesels oor hulle oorwinning en daar was ook so klein verrassing vir hom. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Die Vodacom Bulls pak die Cell C Sharks Sondag op Loftus versfeld met hulle #GetYourPinkOn dryf en Shanil, Zak Burger van die Bulle en Lucy Balone van CANSA het meer kom vertel. Hulle het vlugtig na die krieket en ook gholf gekyk. Luister gerus weer hier as jy dit gemis…
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Loffie Eloff gesels en verder oor die KSA T 20, Rugby en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Albert Wessels oor die IPSC wereld kampioenskappe wat in November plaasvind gesels. Wenda Nel het ook 'n draai kom maak om haar baie inspirerende stories te kom deel oor haar loopbaan en wat haar planne vorentoe is. Luister gerus weer hier as jy…
Charonike en Arnold het met legandariese krieketafrigter, Dave Nosworthy, gesels oor sy loopbaan, die lesse wat hy geleer het en ook die Proteas se kanse in die T20 Wêreldbeker. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage het met Christo van der Berg gesels wat die "Run for hope" gaan aanpak en Johan Cloete het ook by hom aangesluit oor die Noord-Suid Krieket T20 skoletoernooi. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Stephen Nel en Arnold Geerdts het met Adele Broodryk, wat derde was in vanjaar se Comrades Marathon, gesels asook Gholf, die Italiaanse Ope eerste rondte, Roger Federer wat uitree, Bok Rugby en URC Rugby.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met die legendariese Gholfspeler, Gary Player regstreeks vanuit London gesels en ook oor die URC toernooi wat binnekort begin. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Jacques Erasmus het met SA driekamp atleet, Magda Nieuwoudt gesels oor haar deelname aan die Iron Man wereldkampioenskap wat binnekort in Kona Plaasvind. Verder het hulle gesels oor die jongste tennis en natuurlik Rugby. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het met Bofbal Gauteng se Joe Jooste - GPBC VP, Jaco Scheepers - Pretoria span afrigter, Ruan Maritz en Evan Maritz - beide spelers van Pretoria span gesels oor die Wereldbeker wat in September in die VSA plaasvind. Verder het hulle met Charné Bosman gesels…
25 Aug 2022
37 min
100 – 120
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.